[Date Prev][Date Next][Thread Prev][Thread Next][Date Index][Thread Index]

afrikaans



I was wondering if any of the slug users speak Afrikaans, and are interested in doing natural language understanding in Afrikaans
Ek wil graag navorsing doen in die gebied, want ek glo dat dit makliker sal wees om so 'n systeem aan die werk te kry as 'n Engelse systeem, want suiwer Afrikaans is gestruktureed. Ek dink nou byvoorbeeld aan die "tyd" "wyse" "plek" "infinitief" konstruksie van Afrikaanse sinne en die feit dat Afrikaans slegs omtrent 150 000 woorde het. Ek is tans besig om navorsing in outomatiese beplanningstelsels en die kennis aspekte van die modelering van fisiese sisteme. 

die uwe
Arthur A. Keen